Na maande se finale onderhandeling oor die kontrakte, is ons nuwe biometriese sekuriteitstelsel nou gereed vir installasie. Met hierdie stelsel sal (wettige!) toegang tot die Landgoed slegs moontlik wees deur die skandering van ‘n inwoner se vingerafdruk (of skandering van die bestuurderslisensie en voertuigregistrasie in die geval van besoekers en kontrakteurs). Die volgende stap, wat ...